- Lyrics
- Album list
Kobus!
-
Die Swart
Lyricist:Francois Blom, Theo Crous
'N verkyker, 'n spieël En die sap in my brein My enigste bagasie op die lewenstrein
My verkyker is kragtig Hy kyk nogal ver Maar soms is daar wolke wat my visie versper
Die swart onder my vingernaels Vertel die hele naweek se verhaal
My verkyker kyk en kyk Maar die lens raak te gou vuil Ek soek my wasige toekoms om dit vir 'n ander te verruil
Maar my kyker raak al swakker Find more lyrics at ※ Mojim.com Terwyl my trein verder stoom En die lense kyk net terug in die kompartement van my droom
En die swart onder my vingernaels Word my verkyker se hartseer verhaal Die swart onder my vingernaels Vertel die hele naweek se verhaal
Ek kyk maar weer terug na die oë in die spieël Wat argeloos staar na my gillende siel En ek sien 'n onseker gesig wat al meer na 'n dier s'n lyk In die dertig watt lig
Die swart onder my vingernaels Vertel die hele naweek se verhaal
-
|